Godlike Productions - Discussion Forum
Users Online Now: 2,155 (Who's On?)Visitors Today: 1,123,120
Pageviews Today: 1,520,148Threads Today: 394Posts Today: 6,223
12:18 PM


Back to Forum
Back to Forum
Back to Thread
Back to Thread
REPORT ABUSIVE REPLY
Message Subject Because I'm a Poet - A Poetry Thread
Poster Handle Anonymous Coward
Post Content
Nice Thread

I wrote a poem more than two years ago. A firnd of mine recorded it as a song and it will be released as on a CD soon.

I wrote three more poems and was encouraged by a friend to send it to a record company. I did thinking that nothing will happen but now I have a contract to write for them and four of my poems will be released as songs this year with more to come.

This is one of them

The crossroad

In die donker van die nag in Getsemane alleen.
Drup die sweet van U voorkop bloed op die steen
Beangs vra U,”Vader... moet U die koste van my bloed verhaal”
“My geliefde Seun vir hulle sonde moet Jy betaal”

En U sê; “Vader net soos wat U dit bepaal”

Dertig stukke silwer was die prys vir U Heer.
Met soldaat en swaard kom hy om U te arresteer.
En met 'n soen om te verraai gee hy U weg.
Maar u weet Vader se wil gee hom die reg.

En U sê “neem my weg”

In oordeel staan u voor die priester van die Jood.
Een vir een vra hulle vir U dood.
Verdedig jouself is wat hulle sê waar?
Is Jy die seun van God? Praat man, hoekom staan jy net daar?

En U sê “Ek is”

Die haan se kraai seël U verraad.
Pilatus was sy hande en Barabbas word vrygelaat.
Dra die kroon seun van God.
Terwyl hulle slaan en spoeg en met U spot.

En U... sê niks?

Nege-en-dertig keer het die sweep geval.
Dit giet U bloed met elke knal.
Dra hierdie kruis, kom laat jy in die pad val.
Na Golgota om die prys te betaal.

En U bly net stil?

Met ergelose kap spyker hulle U vas aan die kruis.
Genadeloos word u omhoog gehys.
Hulle spot en vloek en wag vir u dood.
As jy die seun van God is bevry jouself koning van die Jood.

En U sê:” Vader vergewe hulle want hulle weet nie wat hulle doen”

En daar in pyn langs U aan die kruis.
Weet ek, ek verdien dat hulle my lewe eis.
Ek is 'n moordenaar en 'n sondaar en ek leef sonder eer.
Maar U, U is onskuldig Heer.

En U sê, vandag sal jy my in die Hemel vereer.

En in my donkerste uur toe die dood my kom kry.
Weet ek vir die eerste keer in my lewe, ek is vry.

En U sê

“In alle ewigheid sal jy by My bly”

Jesus, U bloed maak my vry.
 Quoting: Anonymous Coward 25038258


yeahsure
 
Please verify you're human:




Reason for reporting:







GLP